The Walt Disney Company

Ingang na die Walt Disney Studios.

The Walt Disney Company, algemeen bekend as Disney, (/ˈdɪzni/),[1] is 'n Amerikaanse gediversifiseerde multinasionale massamedia- en vermaaklikheidskonglomeraat met sy hoofkwartier in die Walt Disney Studios-kompleks in Burbank, Kalifornië.

  1. "Disney, Walt | Definition of Disney, Walt by Lexico". Lexico Dictionaries | English (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 24 Oktober 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search